Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die grootste deel van die land vir vandag. ’n Geel vlak 2-waarskuwing oor donderstorms is vir die Noord-Wes, Gauteng en Vrystaat uitgereik.
Lees ook: Ontbindende liggaam van ’n vrou op Christiana gevind, kêrel in hegtenis
Mense word ook gewaarsku oor hael, swaar weerlig en oorstromings.
Die reën sal na verwagting tot volgende week voortduur.
Bronne: SAWD
Lees ook: Ontbindende liggaam van ’n vrou op Christiana gevind, kêrel in hegtenis