Ontbindende liggaam van ’n vrou op Christiana gevind, kêrel in hegtenis

Lees ook :

Ontbindende liggaam van ’n vrou op Christiana gevind, kêrel in hegtenis fotokrediet: Canva

CHRISTIANA. – Die ontbindende liggaam van ’n vrou (47) is Donderdag in ’n gebied waar rommel weggegooi word, gevind.

Lees ook: Gene Hackman en vrou se dood word ondersoek

Die liggaam, met die bene aan mekaar vasgebind, was gedeeltelik met ’n laken toegemaak.

’n Verbrande matras en beddegoed was langs die liggaam. Die polisie het haar identiteit met ‘n ondersoek vasgestel, waarna haar kêrel (50) in hegtenis geneem is.

Sy is deur haar familie identifiseer as Elizabeth Tukula (47) van Geluksoord op Christiana. Die moordondersoek duur voort.

Bronne: SAPD

Lees ook: Gene Hackman en vrou se dood word ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief