VATIKAAN. – Volgens die Vatikaan het pous Franciskus ’n terugslag ervaar na ’n “geïsoleerde asemhalingskrisis”.
Lees ook: Vatikaan sê pous verbeter steeds
Die pous het ’n bronchospasma ervaar wat sy respiratoriese toestand vererger het.
Hy is aan ‘n ventilator gekoppel en is deur die hospitaal beveel om nie deel te neem aan enige aktiwiteite vir die Vatikaan nie.
Daar was onlangs verskeie berigte dat die Switserse wag wat die pous beskerm, vir sy begrafnis begin beplan.
Bronne: The Mirror, BBC, Sky News
Lees ook: Vatikaan sê pous verbeter steeds





