Reën voorspel vir vandag, waarskuwings uitgereik

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag, waarskuwings uitgereik Fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die grootste deel van die land vir vandag. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Noord-Kaap uitgereik.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is vir die Wes-Kaap uitgereik.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook reën en koue weer tot Woensdag voorspel.

Bronne: SAWD

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 20 April 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief