Regering wil ontslae raak van verskeie noodnommers

Lees ook :

Regering wil ontslae raak van verskeie noodnommers
Regering wil ontslae raak van verskeie noodnommers fotokrediet: Canva

Lees ook: Eskom sê brand by Kriel-kragsentrale het geen impak op kragtoevoer nie

Die departement van kommunikasie en digitale tegnologie (DKDT) het ‘n voorstel ingedien by die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Icasa) om verskeie noodnommers uit te skakel.

Die departement wil hê die SAPD-nommer (10111), die mediese noodnommer (10177) en die nommer vir brandweer, redding, ambulanse en nood (107) moet wegval. Daar sal dan net een noodnommer in plek wees in Suid-Afrika – 112.

Die departement het gesê net een noodnommer is die beste opsie vir die land.

Bronne: BusinessTech, BizCommunity, HTXT

Lees ook: Eskom sê brand by Kriel-kragsentrale het geen impak op kragtoevoer nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief