KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Lumanda Langeveld
Identiteitsnommer: 940613 1410 08 6
’n Voljarige ongetroude vrou tydens haar leeftyd woonagtig te
Atherton Plakkers 46A, Breipaal, Douglas,
wat op 17 Maart 2025 oorlede is.
Boedelnommer: 1113/2025
Meesterskantoor: Kimberley
Alle persone wat vorderings teen die boedel het, word hiermee versoek om sodanige vorderings by die ondergetekende in te dien en alle persone wat geld aan die boedel verskuldig is, word versoek om sodanige skulde te vereffen binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Datum van publikasie: 4 Julie 2025
F. Engelbrecht
Eksekuteur / Gemagtigde Agent
Engelsman Magabane Ingelyf
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley, 8301












