SA-ambassadeur in Frankryk dood gevind in Parys

Lees ook :

Suid-Afrikaanse ambassadeur aan Frankryk dood gevind in Parys fotokrediet: X

PARYS, FRANKRYK. – Die departement van buitelandse sake het bevestig Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nkosinathi Emmanuel Mthethwa, is in Parys dood gevind. Mthethwa se dood word deur Franse owerhede ondersoek.

Lees ook: Petrolprys styg môre

Hy is in Desember 2023 as die ambassadeur vir Frankryk aangestel om die bande tussen Suid-Afrika en Frankryk te versterk.

Mthethwa was voorheen die minister van polisie en die minister van sport, kuns en kultuur.

Hy word oorleef deur sy vrou en kinders.

Bronne: Department of International Relations and Cooperation

Lees ook: Petrolprys styg môre

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief