SA skenk R46 miljoen om Ebola-uitbreking te help bestry

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie

ADDIS ABABA, ETHIOPIË – Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming (Afrika CDC) het die Suid-Afrikaanse regering se skenking van US$2.5 miljoen (ongeveer R46 miljoen) verwelkom om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo en Uganda te bestry.

Africa CDC sê die bydrae kom op ’n kritieke tyd en toon sterk kontinentale solidariteit te midde van toenemende gesondheidsrisiko’s in die vasteland. Die geld sal onder meer gebruik word vi laboratorium-dienste en enfeksiebeheer.

Die regering se bydrae word beskryf as ’n voorbeeld van Afrika-geleide gesondheidsfinansiering en samewerking om epidemies vinnig te bestry en lewens te beskerm.

Druk hier om meer te lees.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief