Discovery Health mediese skema kan volgende jaar tot 8,9% duurder word
Discovery Health Mediese Skema se bydraes kan vanaf Januarie 2027 met tussen 7,4% en 8,9% styg. Die voorgestelde verhogings moet nog deur die Raad…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
Discovery Health Mediese Skema se bydraes kan vanaf Januarie 2027 met tussen 7,4% en 8,9% styg. Die voorgestelde verhogings moet nog deur die Raad…
Vandag is Internasionale Dag vir Ouer Persone. Die wêreldtema vir 2026 is “Die era van langlewendheid: Heroorweeg stelsels vir langer lewens”, soos deur die…
A baby boy weighing 6,37 kg has been born at a hospital in East London. The hospital says it is the heaviest baby its…
’n Babaseuntjie van 6,37 kg is by ’n hospitaal in Oos-Londen gebore. Die hospitaal sê dit is die swaarste baba wat sy kraamspan nog…
Researchers from Stellenbosch University have contributed to a major international study examining how access to effective antipsychotic medication for people with schizophrenia can be…
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bygedra tot ’n groot internasionale studie wat ondersoek hoe toegang tot doeltreffende antipsigotiese medikasie vir mense met…
More than 55 000 people in South Africa have started using Lenacapavir since June, an injection administered twice a year to prevent HIV infection.
GAUTENG. – Meer as 55 000 mense in Suid-Afrika het sedert Junie Lenacapavir begin gebruik, ’n inspuiting wat twee keer per jaar toegedien word…
Charlize Berg has opened up publicly about addiction after her twin brother was found in a serious condition in a field near Hartbeespoort.
Die sangeres Charlize Berg het openlik op sosiale media oor verslawing gepraat nadat haar tweelingbroer, Jaco van der Berg, vermis geraak en later in…