Lees ook: Nedbank ontken ook aantygings oor manipulasie van rand
Die mededingingsappèlhof het die mededingingskommissie se saak oor die beweerde manipulasie van die rand teen die meerderheid van die banke van die rol geskrap.
Die hof het die kommissie se agt jaar lange saak teen meeste van die banke, behalwe vier banke, van die rol verwyder.
Daar was ’n gebrek aan bewyse en aan regsgronde. Die saak teen die vier banke het geen skuldbevinding gehad nie. Dit is slegs erken daar is genoeg bewyse om ’n saak teen hulle te bring.
Bronne: BusinessTech, Bloomberg, News24
Lees ook: Nedbank ontken ook aantygings oor manipulasie van rand





