SANW waarsku teen plasing van eksplisiete inhoud in uniform

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Die Suid-Afrikaanse nasionale weermag (SANW) het sy lede gewaarsku teen die publisering van eksplisiete of onbehoorlike foto’s en video’s op sosiale media terwyl hulle in uniform is.

Volgens ‘n verklaring sê die SANW sulke optrede ondermyn die waardigheid van die uniform en die weermag se gedragskode word boonop oortree. “Lede se gedrag, op en van diens, beïnvloed die dissipline van die mag.”

Genl. Rudzani Maphwanya, weermaghoof, en die militêre bevelsraad het beklemtoon dat enige misbruik van die uniform ’n kriminele oortreding onder militêre reg is.

Lees meer hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief