Boedelkennisgewing: Haarhoffs Inc.

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Frederick Johannes Strauss du Plessis
Identiteitsnommer: 470328 5028 085
Laaste bekende adres: 16 Yente Street, Hadison Park, Kimberley
Datum van afsterwe: 30 Julie 2023
Boedelnommer: 2658/2023
Meesterskantoor: Kimberley

Alle persone met vorderings teen die boedel word hiermee versoek om sodanige vorderings in te dien by die ondergetekende, en alle persone wat geld aan die boedel skuld, word hiermee versoek om sodanige skuld aan die ondergetekende te betaal binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan.

Prokureurs vir die Eksekuteur
Haarhoffs Ingelyf
Halkettstraat 1
Posbus 136
Kimberley
VERW: JD KLINCK/SA/DUP126/0001

Datum van publikasie: 08 Augustus 2025

Om ‘n regskennisgewing te plaas, stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.