WES-KAAP. – Skole in sekere dele van die Eden- en Sentrale Karoo-onderwysdistrikte is vandag en môre weens waarskuwings van swaar reën en gevaarlike weerstoestande gesluit. Die lys van skole kan hier en onder aan die berig gesien word.
David Maynier, die minister van onderwys in die Wes-Kaap, sê die besluit is geneem ná konsultasie met die provinsiale rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse weerdiens, met veiligheid as prioriteit. Skole sal afhangend van die weerstoestande weer Vrydag open. Leerlingvervoer in en rondom dié gebiede sal ook vir die twee dae opgeskort word. Skole wat geraak word, moet ouers en vervoerdienste daarvan in kennis stel. Vroeë-kinderontwikkelingsentrums in die betrokke gebiede word ook aangeraai om te sluit.
Die sluiting raak skole in Kringe 3 en 8 (George), Kring 4 (Knysna) en Kringe 5 en 6 (Oudtshoorn). Ander skole bly oop, tensy anders aangedui.
Lys van skole wat gesluit sal wees:
Kring 3
Conville Primary School
Diepkloof VGK Primêre Skool
Eden Technical High School
George Voorbereidingskool
Hibernia VGK Primêre Skool
Hoekwil Laerskool
Jonga Street Secondary School
Karatara Laerskool
Klipdrift EK Primêre Skool
Lancewood Primêre Skool
M M Mateza Primary School
Olympia Skool
Outeniqua Primary School
Parkdene Primêre Skool (George)
Parkdene Sekondêr
Redlands Primêre Skool
Ruigtevlei Primêre Skool
Sedgefield Laerskool
Sedgefield Primêre Skool
Tabatha Primary School
Thembalethu Secondary School
Thembaletu Primary School
Touwsranten VGK Primêre Skool
Tyholora Primary School
Van Kervel Spesiale Skool
Waboomskraal VGK Primêre Skool
York High School
Kring 4
Bracken Hill EK Primêre Skool
Chris Nissen Primary School
Concordia High School
Concordia Primêre Skool
Formosa Primêre Skool
Fraaisig Primary School
Harkerville EK Primêre Skool
Hornlee Primêre Skool
Knysna Hoërskool
Knysna Primary School
Knysna Satellite Office
Knysna Sekondêr
Kranshoek Primêre Skool
Kwanokuthula High School
Kwanokuthula Primary School
Murray High School
Percy Mdala High School
Phakamisani Primary School
Plettenberg Bay Primary School
Plettenbergbaai Sekondêr
Rheenendal Primêre Skool
Sunridge Primêre Skool
The Crags Primêre Skool
Thembelitsha Primary School
Wittedrif Primêre Skool
Wittedrift Hoërskool
Kring 5
Aurial College
Bergsig Primêre Skool
Bridgton Sekondêr
Calitzdorp Hoërskool
Colridge Primêre Skool
De Jager VGK Primêre Skool
De Villiers Primêre Skool
Eljada-Kairos Skool
Excelsior VGK Primêre Skool
Fezekile Secondary School
Gamka-Oos Primêre Skool
Grootkraal UCC Primêre Skool
Kruisrivier-Wes UCC Primêre Skool
Langenhoven Gimnasium
Lategansvlei SSKV Primêre Skool
Laurus Primere Skool
Oudtshoorn Hoërskool
Oudtshoorn School of Skills
Rodewal UCC Primêre Skool
Rooiberg SSKV Primêre Skool
Volmoed Primêre Skool
Voorbedag Primêre Skool
Wesbank Laerskool
Zeekoegat VGK Primêre Skool
Kring 6
Avontuur LB Primêre Skool
Bongolethu Primary School
Britsevlakte NGK Primêre Skool
De Rust Primêre Skool
De Rust Sekondêr
Dirk Boshoff Primêre Skool
Dysselsdorp Primêre Skool
Dysselsdorp Sekondêr
Haarlem Sekondêre Skool
Mooi Uitsig Primêre Skool No.2
Morester Sekondêr
P.J. Badenhorst Primêre Skool
Protea Hoërskool
Rooiheuwel VGK Primêre Skool
Rooirivier VGK Primêre Skool
Sacred Heart RK Primêre Skool
Saturnus Primêre Skool
Scheeperskraal SSKV Primêre Skool
St. Konrad RK Primêre Skool
Uniondale Hoërskool
Van Reede Laerskool
Vlakteplaas UCC Primêre Skool
Kring 8
Blanco Laerskool
Carpe Diem Skool
Dellville Park Primary School
Denneoord Laerskool
Dieprivier VGK Primêre Skool
Franken VGK Primêre Skool
Geelhoutboom VGK Primêre Skool
George Sekondêr
George-Suid Laerskool
Heatherlands High School
Heidedal Primêre Skool
Herold Laerskool
Holy Cross Primary School (George)
Hoogekraal SSKV Primêre Skool
Imizamo Yethu Secondary School
Kommandantsdrift SSKV Primêre Skool
Kretzenshoop Primêre Skool
Mzoxolo Primary School
New Dawn Park Primêre Skool
Outeniqua Hoërskool
Pacaltsdorp Primêre Skool
Pacaltsdorp Sekondêr
Rosemoor Primêre Skool
St. Mary’s RK Primêre Skool (George)
St. Paul’s EK Primêre Skool (George)
Van Der Hoven Laerskool





