Begrafnispolis-betalings glo in bestuurder se persoonlike rekening inbetaal
GAUTENG. – Ponatsego Anna Ngwenya (45) van Soshanguve het glo kliënte van Roal Funerals se begrafnispolis-betalings in haar persoonlike bankrekening laat inbetaal, in plaas…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,258 op Wednesday 6 May 2026.
GAUTENG. – Ponatsego Anna Ngwenya (45) van Soshanguve het glo kliënte van Roal Funerals se begrafnispolis-betalings in haar persoonlike bankrekening laat inbetaal, in plaas…
GAUTENG. – ‘n Vermeende inbreker het vanoggend vroeg (Woensdag) gesterf nadat hy vermoedelik by ‘n woning in 3de Laan, Wonderboom-Suid, in Pretoria, ingebreek het.…
NOORDWES. – Drie verdagtes is vanoggend deur die polisie se nasionale intervensie-eenheid doodgeskiet, nadat hulle glo ‘n OTM in Dinokana, in die Motupi Complex…
WES-KAAP. – ‘n Vrou (37) is vanoggend (Woensdag) oorlede toe ‘n boom voor die polisiekantoor op Knysna, op die hoek van Hoofweg (N2) en…
The Gauteng Provincial Government is intensifying coordinated efforts to combat statutory rape and teenage pregnancy as part of Child Protection Month 2026. The Department…
The Democratic Alliance is backing the Western Cape Government’s NHI Constitutional Court challenge, with arguments before the court on 6 May 2026. DA Leader…
GAUTENG. – Twee sersante van die polisie se Taktiese Reaksie-eenheid het Dinsdag in Witbank, Mpumalanga, in ‘n motorongeluk gesterf. Hulle was onderweg na Pretoria…
KWAZULU-NATAL. – Dwelms, vermoedelik kokaïen, waarvan die waarde op sowat R13 miljoen geskat word, is Dinsdag by die Durban-hawe in ‘n bus onderskep. Die…
Die departement van mineraal- en petroleumhulpbronne het ‘n regstelling uitgereik nadat ‘n fout met die nuwe brandstofpryse gemaak is voordat die aanpassings vandag in…
OOS-KAAP. – Die departement van vervoer in die Oos-Kaap waarsku motoriste om versigtig te wees, nadat verskeie paaie tans gesluit of moeilik begaanbaar is.…