Skole in Wes-Kaap weer oop

Lees ook :

Skole in Wes-Kaap weer oop
Skole in Wes-Kaap weer oop fotokrediet: Canva

Lees ook: MK-party wil hê kommissaris van OVK moet bedank

WES-KAAP. – Die skole in die Wes-Kaap is almal vandag weer oop na dit vroeër die week gesluit is as gevolg van die storms in die provinsie.

Altesaam 406 skole en byna 270 000 leerlinge is deur die storms geraak na skole moes sluit oor ‘n vlak 9-weerwaarskuwing.

Skade is by 144 skole aangemeld en kontrakteurs is besig om daarna te kyk.

Bronne: EWN, IOL, Cape Town ETC.

Lees ook: MK-party wil hê kommissaris van OVK moet bedank

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App