Slegte nuus vir ontbyt

Lees ook :

Foto's: Bokomo

Bokomo se Maltabellapap is ná dit jare lank ‘n gewilde keuse op ontbyttafels was, gestaak.

Deborah-Ann Sharwood, woordvoerder vir Bokomo (PepsiCo), het aan Nuusflits bevestig die produk is gestaak. Maltabella sal nie meer vir huishoudings beskikaar wees nie.

“As part of the ongoing review of our product portfolio, and in keeping with our vision of being the leading food and beverage business in South Africa, we have made the difficult decision to discontinue Bokomo Maltabella.  We know that brands like Bokomo Maltabella have been household names that many South African consumers hold close to their hearts, so we can understand the disappointment that it is no longer available.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief