Brekende Nuus
Afrikaans

Sneeu in verskeie provinsies verwag

Sneeu verwag in verskeie provinsies

fotokrediet: X
Sneeu verwag in verskeie provinsies fotokrediet: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 2 Julie 2024

Die Suid­-Afrikaanse weerdiens het sneeu vir verskeie dele van Suid-Afrika voorspel. ’n Koue front, wat die temperatuur onder 0°C sal laat daal, is ook op pad.

Die koue front en sneeu sal van vandag af begin. Sneeu word in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap en Lesotho verwag. Die sneeu en koue weer sal die hele week voortduur.

Daar is ook ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën en sterk winde vir die Wes-Kaap uitgereik.

Bronne: SA People, WeatherSA, X

Lees ook: Powerball uitslae vir 2 Julie 2024