Sommige afdankings by SA Poskantoor tydelik gestop

Lees ook :

Sommige afdankings by SA Poskantoor tydelik gestop
Sommige afdankings by SA Poskantoor tydelik gestop fotokrediet: Canva

Lees ook: Altesaam 4 700 poskantoorwerkers afgedank

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor en die vakbonde het ’n ooreenkoms bereik om afdankings vir 12 maande uit te stel.

Dit volg na die sakereddingspraktisyn en vakbonde aansoek gedoen het vir Ters-werknemersverligtingsvoordele.

As vakbondlede se aansoeke suksesvol is, sal 75% van die salarisse deur die fonds betaal word en 25% deur die poskantoor.

Die afdankingskennisgewings is teruggetrek tot die poskantoor sal hoor of hulle aansoek geslaag was. As dit nie suksesvol is nie, sal die werknemers weer kennisgewings oor afleggings ontvang.

Bronne: eNCA, TechCentral, Biz Community

Lees ook: Altesaam 4 700 poskantoorwerkers afgedank

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief