Waterskenkings toe DBV se lopende water opdroog
Kyk na die foto’s in die berig. WES-KAAP. – Waterskenkings het die Cape of Good Hope DBV verras toe die organisasie sonder lopende water…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,517 op Thursday 25 April 2024.
Kyk na die foto’s in die berig. WES-KAAP. – Waterskenkings het die Cape of Good Hope DBV verras toe die organisasie sonder lopende water…
MPUMALANGA. – Blessing Fakude word deur die polisie gesoek vir sy beweerde betrokkenheid by kapt. Sibusiso Mthombothi (44) se dood by ‘n karwassery in…
NOORD-KAAP. – Jean-Pierre Bruyns (39) is vir motordiefstal en diefstal deur die De Aar-streekhof tot 10 jaar tronkstraf gevonnis. Lt.kol. Sergio Kock sê Bruyns…
GAUTENG. – Lerato Sefekeri (45) het Vrydag op twee aanklagte van moord en brandstigting in die Protea-landdroshof verskyn nadat Sandra Mabaso en Oratile Mabaso…
GAUTENG. – Die bestuurder van ‘n voertuig is in sy been en sy passasier in sy maag geskiet toe hulle Woensdagaand omstreeks 19:20 slagoffers…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Veiligheidswag is vroeër vandag kritiek beseer tydens die beweerde roof van ‘n kontantwa. Die voorval was in Rick Turnerstraat naby Queen…
NOORDWES. – Die kindermoordenaar Itumeleng Mbombo (21) is Dinsdag deur die Atamelang-streekshof tot 15 jaar gevonnis nadat hy sy meisie se seun, Gosiame Ferris…
❗️ Attention SA: Your country needs you now more than ever! Vote DA on 29 May, and we will: 🗳️ This is our last…
Lees ook: Hoë vlakke van kanker-veroorsakende chemikalieë in akneerome gevind NEW YORK. – Prime Hydration LLC is deur ‘n inwoner van New York, Lara…