Sowat 25 leerlinge van Stellenbosch in hospitaal wat kos langs pad koop

Lees ook :

Lees ook: Malaria-gevalle neem toe in Suid-Afrika

STELLENBOSCH. – Sowat 25 leerlinge van die Primêre Skool Ikaya is na die hospitaal gejaag na hulle glo skyfies geëet het wat hulle langs die pad gekoop het.

Die leerlinge het glo die skyfies by vrouens gekoop wat hulle voorraad by buitelanders se winkels koop en weer tydens pouse aan leerlinge verkoop.

Die Kayamandi-wyksraadslid Ayanda Tomose het gesê hulle het ’n vergadering met die Somaliese winkeleienaarsforum en gemeenskap gereël om te praat oor wat gebeur het.

Tomose het gesê daar is geen bewyse dat die skyfies van buitelanders se winkels gekom het nie.

Bronne: IOL, Daily Voice, VN Explorer

Lees ook: Malaria-gevalle neem toe in Suid-Afrika

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief