Sowat 37 mense dood en verskeie vermis ná oorstromings in Mexico

Lees ook :

Sowat 37 mense dood en verskeie vermis ná oorstromings in Mexico fotokrediet: X

MEXICO. – 37 mense is dood en verskeie word vermis ná oorstromings in Mexico.

Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir donderstorms uitgereik

Swaar reën op Donderdag en Vrydag het riviere laat oorstroom, wat oorstromings en grondverskuiwings veroorsaak het.

Die president van Mexico, Claudia Sheinbaum, het gesê die regering het 5 400 personeellede gestuur om gemeenskappe te help. 3 300 lede van die vloot is ook gestuur om gemeenskappe by te staan.

Bronne: BBC, NBC News, South Morning China Post

Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir donderstorms uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief