Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir vandag vir donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik.
Lees ook: Bekende aktrise Diane Keaton (79) oorlede
‘ n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir Mpumalanga uitgereik.
Reën is vir vandag vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KZN en die Oos-Kaap voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD





