Speler van Oos-Kaap wen R40 000 000 Lotto-boerpot

Lees ook :

Speler van Oos-Kaap wen R40 000 000 Lotto-boerpot fotokrediet: Canva

Lees ook: Lotto uitslae vir 28 Desember 2024

‘n Speler van Qonce (King Williams Town) in die Oos-Kaap het R40 000 000 met Saterdag se Lotto-boerpot gewen.

Spelers word aangemoedig om te kyk na hulle kaartjies om te sien of hulle gewen het. Spelers moet 18 jaar en ouer wees. Die kaartjie is geldig vir 365 dae.

Bronne: X

Lees ook: Lotto uitslae vir 28 Desember 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief