Springbokke gaan met miniatuurborsbeelde van Mandela vereer word

Lees ook :

Daar is gesien hoe ondersteuners in Pretoria feesvier terwyl die toe die Springbokke op die feesbus verbyry. (Fotobron: GCIS)

LEES OOK: SA-regering het sowat R180 miljoen bestee om Brics-beraad aan te bied

Die Parlement sal die Springbokke met miniatuurborsbeeldjies van die Mandela-standbeeld wat voor die Nasionale Vergadering se gebou staan, vereer. Die Springbokke sal môre die Parlement besoek.

Tans is die gebied waar die standbeeld geleë is, ‘n konstruksieterrein ná die brand wat die Nasionale Vergaderinggebou verlede jaar verwoes het. Die span sal ‘n uur in die parlement deurbring voor hul verskyning later die oggend by die Kaapstadse stadsaal. Lede van die publiek sal weens beperkte spasie nie op die perseel toegelaat word nie.

#Springbokke #Rugby #RWC #Mandela #Afrikaans #Nuus

Bronne gebruik: SABC Nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief