Nuusflits Uitgawe 1,342 — Thursday 2 November 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,342 op Thursday 2 November 2023.
Prins William gaan glo kwaad wees oor gerug oor Diana in ‘The Crown’
’n Televisiebron het gesê die storielyn sal waarskynlik vir William kwaad maak, veral aangesien vorige storielyne wat sy ma aangegaan het hom erg ontstel…
Rusverstand-plaasmoord – SAPD vra hulp
Die SAPD se eenheid vir onopgeloste sake vra hulp om 'n plaasmoord op te los.
Beseerde seun (10) van Tafelberg gedra
'n Beseerde seun is Sondagmiddag van Platteklipkloof op Tafelberg na die gesin se motor gedra.
Springbokke gaan met miniatuurborsbeelde van Mandela vereer word
Die span sal 'n uur in die parlement deurbring voor hul verskyning later die oggend by die Kaapstadse stadsaal.
Nasionale tesourie keur Eskom-skuldverligting vir 28 munisipaliteite goed
LEES OOK: Eskom verklaar rekordverlies van R23,9 miljard Die nasionale tesourie het die aansoek van 28 munisipaliteite vir Eskom-skuldverligting goedgekeur. Minister Enoch Godongwana het…
Mediumtermynbegroting: Suid-Afrika skuld R5 triljoen
LEES OOK: NSFAS betaal glo 157 980 ‘spookstudente’ maandelikse toelaes KAAPSTAD. – Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het Maandag die 2023-begrotingsraamwerk in die…
Onafhanklike verslag spoeg vuur oor Universiteit van Kaapstad se leierskap
Die het paneel aanbeveel dat die UK openbare verskonings aan senior bestuurders, insluitend Lange, Feris en Kruger, moet uitreik en die drie van hulle…
DiepCity-aktrise Lebohang Mpyana (34) sterf ná ‘kort siekbed’
Mpyana het gewildheid verwerf deur haar rol as Khelina in Mzansi Magic (DStv 161) se DiepCity.
Vroueboer soek ‘n vrou
Lulani, 'n boervrou van Philippolis in die Vrystaat is op soek na 'n vrou.