Staats skitter by redenaarskompetisie

Drie jong redenaars van Laerskool Staats is deur na die ATKV-landsfinaal wat op 1 Augustus 2019 op Goudini gehou word. Hulle het onderskeidelik eerste in die Noord-Kaap gekom in hulle betrokke ouderdomsgroepe: Kara van Niekerk – Afrikaans huistaal vir graad 1-3 Esther Hadassah Temm – Afrikaans addisionele taal vir...

Drie jong redenaars van Laerskool Staats is deur na die ATKV-landsfinaal wat op 1 Augustus 2019 op Goudini gehou word.

Hulle het onderskeidelik eerste in die Noord-Kaap gekom in hulle betrokke ouderdomsgroepe:

Kara van Niekerk – Afrikaans huistaal vir graad 1-3

Esther Hadassah Temm – Afrikaans addisionele taal vir graad 4 – 5

Simsamkele Cekiso – Afrikaans addisionele taal vir graad 6 – 7

Hierdie drie presteerders word deur mev. Duif Brand afgerig. “Ek is baie trots op hierdie drie leerders. Hulle het lang ure ingesit en baie hard gewerk om dit so ver te maak. Harde werk bring beslis beloning. Ek is ook baie trots op ons twee Engelse leerders wat deurgaan na die finaal, want daar is min kompetisies waaraan hulle kan deelneem,” sê mev. Brand.

Esther Hadassah Temm, Kara van Niekerk, Simsamkele Cekiso en Mev. Duif Brand

Jou vergaderings sal glad verloop by die Horseshoe Inn

Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Met Chery se voertuie sal jy ‘n verskoning soek om rond te ry

Kenia se weermaghoof sterf in helikopterongeluk

Bela vir skole in SA sal waarskynlik aanvaar word ondanks sterk teenkanting

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Rubberkoeëls geskiet nadat Nigeriërs polisie glo in Kimberley aanval

VSA beweer Israel het Iran aangeval

Daily lotto uitslae vir 18 April 2024

Verdagte druk per ongeluk paniekknoppie tydens huisroof

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

Slang veroorsaak oponthoud in Japanse treinstelsel

Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Vrou sterf na sy in aanhoudingselle brand

KYK: Misdaadtoneel, twee persone afsonderlik doodgeskiet