Standard Bank onskuldig aan randmanipulasie

Lees ook :

Standard Bank onskuldig aan randmanipulasie
Standard Bank onskuldig aan randmanipulasie fotokrediet: Canva

Lees ook: Standard Bank sê dit was nie betrokke by rand se manipulasie nie

Die mededingingsappèlhof het gister bevind Standard Bank is onskuldig aan enige manipulasie van die rand.

Dit volg na Standard Bank as een van 28 banke deur die mededingingskommissie ondersoek is vir die manipulasie van die rand tussen 2007 en 2013.

Die hof het bevind die saak teen Standard Bank het geen gronde gehad nie en hulle het nie fouteer nie.

Standard Bank het die hof se besluit in ’n verklaring verwelkom.

Bronne: EWN, Cape Talk, The Africa

Lees ook: Standard Bank sê dit was nie betrokke by rand se manipulasie nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief