Starlink is onwettig in Suid-Afrika

Lees ook :

Starlink is onwettig in Suid-Afrika
Starlink is onwettig in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Elon Musk vaar uit teen adverteerders wat X boikot

Die reguleerder van die telekommunikasie-industrie, Icasa, het gebruikers gewaarsku Starlink is onwettig in Suid-Afrika.

Icasa het Dinsdag die waarskuwing in die Staatskoerant gepubliseer. Icasa het gewaarsku dat enigiemand wat elektroniese kommunikasie- of uitsaaidienste bied sonder die nodige lisensies ’n boete van R5 000 000 boete kan opgelê word.

Die boete word bereken vir elke dag wat die onwettige aktiwiteite aangaan. Starlink se gereedskap is nog nie gelisensieer of goedgekeur in Suid-Afrika nie, dus is die gebruik daarvan onwettig.

Bronne: My Broadband, The Africa Report, Tech Central

Lees ook: Elon Musk vaar uit teen adverteerders wat X boikot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief