Stigter van Rhema-kerk sterf

Lees ook :

Foto: Ray McCauley

Past. Ray McCauley (75), bekende kerkleier en stigter van die Rhema-kerk, is Dinsdagaand om 18:46 oorlede.

Volgens ‘n verklaring van die kerk het hy vreedsaam tuis met sy familie by hom, gesterf.

Medelye vir die familie stroom sedert die afsterwe van die bekende pastoor in.

Lees die verklaring hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief