“Suid-Afrika is by ‘n keerpunt. Die verkiesing in 2024 bied vir ons ‘n laaste geleentheid om Suid-Afrika te red van verval en korrupsie. Hierdie verkiesing is die belangrikste verkiesing sedert 1994. Ons het toe vir vryheid gestem, nou stem ons om Suid-Afrika van misdaad, korrupsie en werkloosheid te red. ” – Harold McGluwa, Noord-Kaapse Provinsiale Leier
Besoek op die 18de & 19de November 2023 jou stemlokaal vanaf 08:00 tot 17:00 om te registreer, óf registreer aanlyn by check.da.org.za
*Die spesifieke politieke party het vir dié advertensie betaal.
*ADVERTENSIE
Lees ook: 📺 Watch as DA Leader John Steenhuisen shares the key to rescuing SA for a secure future.