Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog byna 23 000
PRETORIA. – Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag vir die “volksmoord” op Palestyne in Gaza aangekla.
Hulle het gevra regters van die Wêreldhof moet Israel beveel “om onmiddellik alle militêre operasies in Gaza op te skort”.
Israel het gesê hulle sal hulle teen Suid-Afrika verdedig en voer aan Hamas is skuldig aan volksmoord, nie hulle nie.
Israel se regeringwoordvoerder het ook gesê Suid-Afrika is “krimineel aandadig aan Hamas se uitroeing van ons mense”.
Bronne: ECR, Reuters, CNA
Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog byna 23 000
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: