Brekende Nuus
Afrikaans

Supertifoon tref Filippyne

Supertifoon tref Filippyne

fotokrediet: X
Supertifoon tref Filippyne fotokrediet: X

FILIPPYNE. – Supertifoon Fung Wong tref vandag die Filippyne.

Lees ook: Tifoon Kalmaegi eis 193 lewens in Filippyne en Viëtnam

Die tifoon volg slegs dae ná tifoon Kalmaegi. Altesaam 193 mense is in die Filippyne en Viëtnam as gevolg van tifoon Kalmaegi oorlede.

Tifoon Fung Wong sal na verwagting verswak wanneer dit ten volle tref, maar sal waarskynlik steeds geklassifiseer word as ‘n tifoon soos dit oor Luzon beweeg.

Bronne: BBC, The Independent, CNN

Lees ook: Tifoon Kalmaegi eis 193 lewens in Filippyne en Viëtnam