Swanger vrou en man verdrink tydens vakansie in Hawaii

Lees ook :

Swanger vrou en man verdrink tydens vakansie in Hawaii
Swanger vrou en man verdrink tydens vakansie in Hawaii fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball-boerpot steeds onopgeëis

HAWAII. – ‘n Swanger vrou en haar man het tydens hulle vakansie in Hawaii verdrink. Ilya (25) en Sophie Tsaruk (26) het by ‘n natuurreservaat gesnorkel toe hulle in die moeilikheid beland het.

Lewensredders het Sophia eerste onder die water gevind en Ilya later. Beide van hulle is op die toneel dood verklaar. Hulle laat hulle 18 maande oue seun, Logan, agter wat tydens die tragedie by sy oom en tannie gebly het terwyl sy ouers met vakansie was.

Dit is onbekend wat tot die egpaar se verdrinking gelei het.

Bronne: The Independent, Mirror, Daily Mail

Lees ook: Powerball-boerpot steeds onopgeëis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief