Brekende Nuus
Afrikaans

Tafelberg-kabelkar tot 1 September gesluit

Tafelberg-kabelkar gesluit tot 1 September

fotokrediet: Canva
Tafelberg-kabelkar gesluit tot 1 September fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses mense dood gevind in Bangkok-hotel na vergiftiging

KAAPSTAD. – Die Tafelberg-kabelkar is tot 1 September vir jaarlikse instandhouding gesluit.

Dit is gesluit om seker te maak globale veiligheidsprotokols en voorkomingsinstandhouding word gedoen. Die kabels sal vir die eerste keer sedert 1997 ten volle vervang word.

Winkels, restaurante en ablusiegeriewe op die berg sal ook vir dié tydperk gesluit wees.

Die meeste klimroetes na die kruin van die berg sal egter steeds toeganklik wees.

Bronne: IOL, News365, Table Mountain

Lees ook: Ses mense dood gevind in Bangkok-hotel na vergiftiging