Taxi slaan om ná botsing

Lees ook :

Taxi slaan om ná botsing fotokrediet: RUSA

‘n Minibustaxi het gister omgeslaan nadat dit met ‘n ligte voertuig gebots het.

Lees ook: Een dood en verskeie beseer ná trein ontspoor

Reaksie-eenheid SA (Rusa) is deur ‘n verbyganger vir hulp geskakel. Reaksie-eenheid-beamptes het ‘n wit Toyota Quantum gevind wat omgeslaan het op die toneel gevind en ‘n beskadigde grys Toyota Scarlet verder in die pad af.

Paramedici van ‘n privaat ambulansdiens het ‘n beseerde passasier van die taxi en twee insittendes van die Scarlet op die toneel behandel.

Volgens getuies het die taxi glo by die oorgang oor ‘n rooi lig gery, wat tot die botsing gelei het.

Bron: Rusa

Lees ook: Een dood en verskeie beseer ná trein ontspoor

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief