Een dood en verskeie beseer ná trein ontspoor

Lees ook :

Een dood en verskeie beseer ná trein ontspoor fotokrediet: X

DENEMARKE. – Een persoon is oorlede en verskeie beseer ná ‘n trein gister in Kopenhagen ‘n tenkwa getref en ontspoor het.

Lees ook: Trein in Texas ontspoor – skoonmaakoperasie gaan dae neem

Die trein het ‘n tenkwa met miswater by ‘n kruising tussen Tinglev en Kliplev getref en het ontspoor. Reddingswerkers is steeds op die toneel.

Sowat 100 mense, insluitend kinders, was op die trein op pad huis toe.

Bronne: BBC, The Mirror, The Independent

Lees ook: Trein in Texas ontspoor – skoonmaakoperasie gaan dae neem

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief