Taylor Swift en Travis Kelce verloof

Lees ook :

Taylor Swift en Travis Kelce verloof fotokrediet: X

VSA. – Superster-sanger Taylor Swift en Kansas City Chief-ster Travis Kelce het gister hulle verlowing op Instagram aangekondig.

Lees ook: Taylor Swift maak geskiedenis by Grammy’s

Swift het op Instagram geskryf: “Jou Engels-juffrou en jou gim-onderwyser gaan trou” met foto’s van haar en Kelce wat omhels en hande vashou.

Kelce en Swift het in 2023 begin uitgaan nadat Kelce in sy podsending gesê het hoe hy by een van haar konserte was en haar wou ontmoet. Hy het vir haar ’n vriendskapsarmband gemaak wou haar sy nommer gee. Die podsending is oral gedeel en Swift se familie en vriende het haar aangemoedig om hom te ontmoet en ’n kans te gee.

Bronne: PEOPLE, USA Today, BBC

Lees ook: Taylor Swift maak geskiedenis by Grammy’s

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief