Tesla herroep twee miljoen voertuie in VSA oor defek

Lees ook :

Tesla herroep twee miljoen voertuie in VSA oor defek
Tesla herroep twee miljoen voertuie in VSA oor defek fotokrediet: Canva

Lees ook: DA bevraagteken buitensporige duur uitwissing van emmerstelsel in N-Kaap

VSA. – Tesla moes sowat twee miljoen voertuie herroep na ‘n reguleerder bevind het die “autopilot”-stelsel het ‘n defek.

Dit volg na ‘n twee jaar ondersoek na verskeie ongelukke wat gebeur het toe die stelsel in gebruik was. Daar is bevind die sagteware verhoed nie bestuurders om foute te maak nie.

Tesla het gesê ‘n sagtewarebywerking sal voorsien word om die probleem reg te maak. Die stelsel is bedoel om mense te help met bestuur, om vinniger te ry en om te rem.

Bronne: BBC, Euronews, CNN

Lees ook: DA bevraagteken buitensporige duur uitwissing van emmerstelsel in N-Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief