Tete Dijana wen Comrades-marathon

Lees ook :

Tete Dijana wen Comrades-marathon fotokrediet: X

Tete Dijana wen die 2025-Comrades-marathon met ‘n tyd van 5 ure, 30 minute en 38 sekondes. Dijana (37) het die marathon in 2022 en 2023 ook gewen.

Lees ook: Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag

Gerda Steyn is die vroulike wenner van die Comrades-marathon. Hierdie is haar vierde oorwinning.

Foto: Two Oceans Marathon Facebook-blad

Bronne: X

Lees ook: Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief