Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag

Lees ook :

Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat koue temperature Maandag en Dinsdag oor groot dele van die land gaan voorkom. Reën en donderstorms word voorspel vir die suide van die land, waar dit baie koud sal wees.

Lees ook: Gyselaar se liggaam gevind in Gasa

Sneeu word verwag in die suide en suid-oostelike dele van die land.

Limpopo is die enigste provinsie wat die kouefront na verwagting sal vryspring.

Bronne: SAWD

Lees ook: Gyselaar se liggaam gevind in Gasa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief