[t4b-ticker]

The Laundry Spot is nou oop!

Lees ook :

The Laundry Spot het Maandag 3 Junie 2019 amptelik hulle deure oopgemaak. Hulle bied 25% afslagop alle wasgoed wat gewas word tot en met Saterdag 8 Junie 2019.

Die wassery het ’n een-tot-twee-dae beleid en dit maak dit baie gerieflik. Hulle kom laai jou wasgoed by jou voordeur op en laai dit weer by jou huis af sodra dit klaar is.

“Ons idee is om binne die volgende maand fasiliteite te kry om klere te droogskoonmaak asook om verstellings te doen,” vertel Marlize Theron, eienaar van The Laundry Spot.

Marlize en Danie Theron

Besigheidsure

Maandag tot Vrydag – 07:00 tot 20:00

Klere kan tot en met 19:30 ingegee word, maar kan tot en met 20:00 kom haal word. Indien die klere by die huis opgelaai moet word, word die klere soggens van 08:00 tot 09:00 en saans 17:00 tot 18:00 opgelaai.

Saterdae – 08:00 tot 15:00

Sondae – Gesluit

Pryslys

Die vriendelike span wat jou klere gaan was.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief