Tibet-aardbewing eis 95 lewens

Lees ook :

95 mense dood na Tibet-aardbewing fotokrediet: Canva

Lees ook: Aardbewing van 6.8 tref Tibet, nege mense dood

TIBET.  – Minstens 95 mense is reeds oorlede en 130 beseer na ’n 6.8-aardbewing die heilige Tibettaanse stad, Shigatse, vanoggend getref het.

Naskokke is tot in Nepal en Indië gevoel.

Die aardbewing is een van die dodelikste wat China in onlangse jare getref het. Water en elektrisiteit in die gebied is af.

Oorlewendes word steeds gesoek.

Bronne: BBC, CNN, NBC News

Lees ook: Aardbewing van 6.8 tref Tibet, nege mense dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief