Tien kinders sterf in ontploffing

Lees ook :

Tien kinders sterf in ontploffing
Tien kinders sterf in ontploffing fotokrediet: Euronews

Minstens tien kinders is dood na ’n bomontploffing by ’n godsdiensskool in die noorde van Afghanistan, het ’n Taliban-amptenaar gesê.

Die ontploffing het Woensdagmiddag plaasgevind tydens gebede by die Al Jihad Madrassa in Aybak, die hoofstad van die Samangan-provinsie. Abdul Nafi Takor, woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake, het gesê ‘n aantal kinders is ook in die aanval gewond.

Niemand het nog verantwoordelikheid vir die ontploffing aanvaar nie.

Bronne: Euronews, Mirror, Fox News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Minister van justisie sal oor Janusz Walus se parool besluit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief