Tienermeisie steeds vermis na sy Sondagaand van huis ‘wegloop’

Lees ook :

Tienermeisie steeds vermis na sy Sondagaand van huis "wegloop"
Tienermeisie steeds vermis na sy Sondagaand van huis "wegloop" Foto: Facebook

DURBAN. – Die tienermeisie, Renata Soobramoney (16), is steeds vermis nadat sy glo Sondagaand om 21:30 van haar huis in Karley Close, Reservoir Hills weggeloop het.

Reaction Unit South Africa berig Soobramoney het niemand die aand in kennis gestel dat sy die huis verlaat nie. Sy is tans ‘n graad 11-leering by Hoërskool Kloof.

Sy was geklee in ‘n swart Adidas-baadjie en ‘n blou jean. Sy het nie haar selfoon of ander klere saam met haar geneem nie. Almal op Facebook word gevra om haar foto te deel en Reaction Unit South Africa by 086 1234 333 te kontak indien jy weet waar Soobramoney haar bevind.

LEES OOK: DBV-lede ontslaan na hulle gans se nek op video afsny

LEES OOK: KYK: Man in uniform slaan motorbestuurder deur die gesig

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief