Toeris dood na haaiaanval in Egipte

Lees ook :

Toeris dood na haaiaanval in Egipte fotokrediet: Canva

Lees ook: Oudpresident Jimmy Carter op 100 oorlede

EGIPTE. – ’n Italiaanse toeris (48) is dood en een (69) is beseer na ’n haaiaanval in die Rooisee in Egipte.

Volgens die Egiptiese omgewingsministerie het die voorval noord van Marsa Alam, ’n vakansiedorp, plaasgevind.

Die aanval het in “diep water buite die toelaatbare swemarea” plaasgevind. Mense sal vir die volgende twee dae nie toegelaat word om te swem nie, terwyl die haaiaanval ondersoek word. Vier persone het die laaste tien jaar in haaiaanvalle in die Rooisee omgekom.

Bronne: BBC, The Sun, The Telegraph

Lees ook: Oudpresident Jimmy Carter op 100 oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief