Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag
VSA.- Die Amerikaanse vloot het die hoogste toekenning wat aan ’n burger toegeken kan word aan Tom Cruise gegee vir sy “uitsonderlike bydrae” aan die weermag met sy rolle.
Cruise se rol in Top Gun in 1986 het meer mense oorreed om by die weermag aan te sluit. Die vloot het Cruise bedank en het gesê hy het “meer openbare bewusmaking en waardering vir die weermag en die opofferings wat hulle moet maak, geskep”.
Cruise het sy dankbaarheid vir die “erkenning” uitgespreek en het gesê “om te lei, is om te dien” en “ek sien dit in die mans en vrouens in die weermag”.
Bronne: BBC, People, The Wrap
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag





