Brekende Nuus
Afrikaans

Transgender vrouens verban van deelname aan internasionale vrouekrieket

Die internasionale beheerliggame van fietsry en atletiek het ook transgender deelnemers verban.

Lees ook: Transgender-vrouens verban van vroueskaaktoernooie

Die internasionale krieketraad het gister aangekondig transgender vroue wat deur manlike puberteit gegaan het, is verbied van deelname aan internasionale vrouekrieket.

Transgender persone se deelname aan sportaktiwiteite het ’n probleem geword soos die sportbeheerliggame probeer om regverdigheid met die insluiting van almal te balanseer.

Die internasionale beheerliggame van fietsry en atletiek het ook transgender deelnemers verban.

Bronne: IOL, BBC, The Guardian

Lees ook: Transgender-vrouens verban van vroueskaaktoernooie