Lotto uitslae vir 22 November 2023
Boerpotte: Lotto: R39.5 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R17.5 miljoen Daily lotto: R430 000 Uitslae: Lotto: 05, 12, 19, 23, 25, 41. Bonus: 15. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,362 op Wednesday 22 November 2023.
Boerpotte: Lotto: R39.5 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R17.5 miljoen Daily lotto: R430 000 Uitslae: Lotto: 05, 12, 19, 23, 25, 41. Bonus: 15. Lotto…
Die padvragvereniging sê die opeenhoping by die Durbanse hawe sal na verwagting tot ontwrigting in die voorsieningsketting lei, wat koste sal meebring wat waarskynlik…
LEES OOK: Mej. Nicaragua as Mej. Heelal gekroon met SA in Top 20 DURBAN. – Noodspanne het hulle vanoggend na Inandaweg in Durban se…
Die 26-jarige konstabel is verbonde aan die Belhar-polisiestasie.
"Daar is baie bejaarde inwoners wat in die gebied woon en sommige jongmense is selfs nou bang om hulle ouers bedags by die huis…
Die trekpleister vir Swart Vrydag is die afslag wat deur die winkels aangebied word, maar as jy krediet gebruik, dan betaal jy in elk…
Die vermoede deur die polisie is dat ’n meteoriet die voertuig getref het, alhoewel geen voorwerpe in die voertuig gevind is nie.
Pype is aangelê en word gebruik om vir die werkers kos, water, medisyne en suurstof te stuur.
Die internasionale beheerliggame van fietsry en atletiek het ook transgender deelnemers verban.
Die munisipaliteit het ook gesê daar word beplan om water aan inwoners deur watertenkwaens te voorsien.