Trump se nominasie vir ambassadeur vir SA word gekritiseer

Lees ook :

Trump se nominasie vir ambassadeur aan Suid-Afrika word gekritiseer fotokrediet: Wikipedia

Donald Trump se nominasie vir die nuwe Amerikaanse ambassadeur vir Suid-Afrika het kritiek ontlok.

Lees ook: Donald Trump verkies volgende Amerikaanse ambassadeur aan SA

Leo Brent Bozell III, ’n konserwatiewe aktivis, mediakritikus en skrywer, is genomineer as die nuwe ambassadeur vir Suid-Afrika.

Die EFF het beweer die nominasie is ’n “doelbewuste aanval op Suid-Afrika se soewereiniteit” en ’n “poging om spanning tussen die lande te vererger”.

Bozell se nominasie volg na Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, persona non grata verklaar is en die land moes verlaat. ’n Plaasvervanger is nog nie in sy plek aangestel nie.

Bronne: Business Insider Africa, ABC News, IOL

Lees ook: Donald Trump verkies volgende Amerikaanse ambassadeur aan SA

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by nuus@nuusflits.com.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief