Trump steeds voor in presidentswedloop

Lees ook :

Trump loop steeds voor in verkiesing
Trump loop steeds voor in verkiesing fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Donald Trump sê hy vlug Venezuela toe as hy verkiesing verloor

Donald Trump het sover 267 kieskollege-stemme teenoor Kamala Harris se 224 in die Amerikaanse verkiesing ingepalm.

Die kandidaat wat wen, het 270 stemme nodig uit 538 om te wen.

Bronne: AP News, BBC

Lees ook: Donald Trump sê hy vlug Venezuela toe as hy verkiesing verloor

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief